
Polecamy Filmy 4K
Polecamy Bajki/ Anime

Wild&Jag / Game&Hunt - December 2016
English | 156 pages | True PDF | 71.3 MB
DIE JAAR WAT 2016 WAS
In 'n jaar waar ongunstige politieke en klimaatstoestande (droogte) baie druk op die wildbedryf geplaas het, word die verwagting geskep dat as die ekonomie op sy laagste is en klimaatstoestande verbeter, wildpryse 'n dramatiese ommekeer sal maak. Hierdie positiewe impak sal sekerlik uitgebalanseer word deur die ooraanbod van teelvoorraad, wat maar net eindelik as markstabiliteit beskou kan word. Soos wat hierdie voorraadbasis groei, sal wat vandag as uitsonderlike genetika gesien word, in die toekoms as normaal beskou word. Prof Flippie Cloete werp meer lig op die saak in "Live-game trends" op bl 88 .

Komentarze (0)
Informacja
Członkowie grupy Gość nie posiadają uprawnień do komentowania artykułów.
Członkowie grupy Gość nie posiadają uprawnień do komentowania artykułów.